Meer Oor Ons  Hoekom Limousin?  Teeldoelwitte  Genetiese Tendens   Skakels
 

 

 Foto Album   Kampioene  Devlan Veilings  Kalendar  Kontak Ons

Click here for the
English Version

 

Beesbestuur Kursus vir Opkomende Boere

Datum: 26 en 27 Januarie 2012

Details:  'n 1½ dag kursus aangebied vir opkomende en gemeenskaplike boere te Water's Edge Estate.  Alle kos & akkommodasie word voorsien.  Afgevaardiges hoef slegs hul Suid Afrikaanse ID dokument saam te bring.  Vir bywoning, kontak John by 083 454 3095 of john@devonport.co.za

Inhoud van die kurus sluit in:
                   
 Praktiese Beesbestuur (dosering, inentings, onthoring, tatoeėring, gesondheidsbestuur, ens.)
                   
 Fasiliteite benodig vir effektiewe bestuur
                   
 Voeding & Rantsoenbestuur
                   
 Weidingsbesuur
                   
 Teling (voorbereiding van diere, teelseisoene, ens.)
                   
 Rekord houding (geboortes, gewigte, metings, ens.)
                   
 Skryf van besigheidsplan en voorlegging aan bank vir kapitaal

 

© 2006 - 2011 Devlan Limousins  |  Webblad Terme & Voorwaardes  |  Webblad ontwerp & onderhou deur 123 Internet