|
■
Ons Kruisteelprojek
Terug na vorige bladsy
Deur die verbruiker en Pick ‘n Pay
geinspireer, fokus ons op die Limflex kalf – dit is die
Limousin\Angus kruising.
Die Suid Afrikaanse mark vereis ‘n
vroegrypkarkas wat vinnig vet aansit, met goeie konformasie
en sappige beesvleis.
Pick ‘n Pay gebruik die welbekende en
globale “Angus” logo in hulle bemarkingsveldtog. Die
Limousin sit meer vleis op die karkas en Angus voeg die
addisionele vet en sappigheid by wat deur die mark vereis
word.
Die neiging is na groter karkasse en
toetse word tans uitgevoer op Angus x Limousin kalwers wat
uitgroei op 600 tot 630 kilogram en uitslag op 300 tot 330
kilogram.
Die Limousin x Friesland kruiskalf is ewe
indrukwekkend. Ons sien daarna uit om in Augustus 2009 met
hierdie kruisings deel te neem aan die slagkompetisie by the
Pretoria skou.
 |
|
0823 Limflex bull
stood 3rd on the hoof at Pretoria Show’s Slaughter Ox
competition |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
Limflex bull out of DK05109 |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
Limflex bull calf |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
|
|
|
|
 |
|
Limflex bull |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
Limflex heifer |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
F2 Friesland x Limousin cross |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
|
|
|
|
 |
|
F2 Limousin cross out of EL0176 |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
F2 Friesland-Limousin cow |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
Black Angus x Limousin |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
|
|
|
|
 |
|
Cross bred calves |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
Limo x Friesland bull |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
 |
|
Cross-bred bull |
|
x
Kliek vir 'n groter weergawe |
|
|