|
■
Veilings
■
Devlan 13de
Elite Veiling - 4 April 2012
Kliek hier vir die veilingspamflet
Stoet Bulle:
R55 000 (Top prys van R65 000 vir DK08-68 verkoop aan Philip
van der Walt)
Kommersiële Bulle:
R25 000
Koei
& Kalf:
R17 000
Dragtige Koeie:
R15 000
3-in-1’s:
R22 187.50 (Top
prys van
R30 000 vir DK07-125 verkoop aan Henbase Limousins)
“Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het, julle
teenwoordigheid word baie waardeer!”
_______________________________________________________________________________________________________________________________
■
Devlan 12de
Elite Produksie Veiling - 16 November 2011
Kliek hier vir die veilingspamflet
Bulle:
R36 250 (Top
prys
= R70 000 vir DK08-20 verkoop aan Annari Claassen en R70 000
vir DK08-48 verkoop aan Philip van der Walt.)
Koei & Kalf:
R27 250 (Top
prys
= R40 000 (3-in-1) vir IC09-3 + IC11-2 verkoop aan Frans &
Ellie Lottering.)
Dragtige Koeie:
R16 950 (Top
prys
= R20 000 vir DK08-37 verkoop aan Shirley Odendaal)
Verse:
R14 000 (Top prys = R17 000 vir DL09-106 verkoop aan Carl Le
Roux.)
_______________________________________________________________________________________________________________________________
■
Devlan Veiling
- 12 Mei 2011
Kliek hier vir die veilingspamflet
Stoet Bulle
= R68 750 (Top prys: R120 000 vir IC07-7 verkoop aan Johann
Eggers van Keimoes en R60 000 vir DK05-109 verkoop aan André
en
AJ du Toit van Tulbach)
Kommersiële Bulls = R27 916
Koeie & Kalwers
= R26 000 (Top prys:
R34 000 vir DK07-129 + DL10-119 verkoop aan Frans &
Ellie Lottering van Gobabis)
Verse
= R17 250
Devlan Limousins would like to thank all the
buyers for your support. We hope the animals you bought will adapt
well, and produce lots of “Beefy
Babies”!
_______________________________________________________________________________________________________________________________
■
10de Devlan
Veiling - 2 Desember 2010
Kliek hier vir die veilingspamflet
Skou Bulle:
Gemiddelde Prys:
R55 333
Devlan Cachou DK07-51 was verkoop aan Kobus van Tonder vir
R70 000.
Devlan Muscle DK05-105 was verkoop aan Victor Swart vir R50
000.
Kommersiële Bulle:
Gemiddelde Prys:
R22 000
Skou Koeie:
Gemiddelde Prys:
R46 500
Devlan Hercules DK07-73 is verkoop aan Johann Eggers vir R50 000.
Stoet Koeie:
Gemiddelde Prys:
R39 000
Stoet Verse:
Gemiddelde Prys:
R16 952
_______________________________________________________________________________________________________________________________
■
“The Cream of the Crop Sale” -
14 Mei 2010
Kliek hier vir die veilingspamflet
|
|
# Bulle |
Gemiddeld |
|
Stoet
Bulle |
6 |
R87 166 |
|
Kommersiële Bulle |
4
|
R36 500 |
|
Gemiddeld van alle bulle |
10
|
R66 900 |
▪
Devlan Staveley Hercules DK03-43 was verkoop vir 'n Limousin SA
rekordprys van R160 000 aan Johann Faber van Okahandja, Namibia.
▪
Devlan Body DK04-81 was verkoop vir R100 000 aan
Frans Lottering vir Gobabis, Namibia.
▪
Devlan Cachou DK06-37 was verkoop vir R85 000
aan Reimar Tratschler vir Winterton.
▪
Devlan Best Blup DK04-152 was verkoop vir R70
000 aan Nic Lambrianos vir Dullstroom.
|
|
# Koeie |
Gemiddeld |
|
Skou
Koeie |
2
|
R70 000 |
|
Stoet
Koeie (3-in-1's) |
3
|
R33 333 |
|
Stoet
Koeie (dragtig) |
7 |
R28 571 |
▪
Devlan Gigilo DK03-79 was verkoop vir R70 000 aan Kobus Van
Tonder vir Pietersburg.
▪
Devlan Meatblock DK05-5 was verkoop vir R70 000
aan Johann Faber vir Okahandja, Namibia.
_______________________________________________________________________________________________________________________________
■
8ste
Devlan Veilinguitslae - 17 November 2009
Kliek hier vir die
veilingspamflet
▪
10 Bulle teen 'n gemiddeld =
R43 100 |
Hoogste Prys = R70 000 vir DK04-104 (Reimar Tratschler, Winterton)
▪
11 Koeie = R24 818
| Hoogste Prys = R49
000 (Pumba Limousins, Kobus Van Tonder)
▪
3 Verse = R12 333
_______________________________________________________________________________________________________________________________
■
7ste
Devlan Veilingsuitslae - 23 April 2009
Kliek hier vir die veilingspamflet
▪
17 Bulle
teen 'n gemiddeld: R32 235 | Hoogste Prys:
R78 000 vir DK04-96 en R70 000 vir DK04-59 verkoop aan
Frikkie Kirsten, Makwassie.
▪
23 Koeie
teen 'n gemiddeld: R14 173 | Hoogste Prys:
R20 000 vir DK05-133 verkoop aan Kereng Hlabana, Francistown
▪
6 Verse teen
'n gemiddeld: R11 566 | Hoogste Prys:
R15 000 vir DK06-64 verkoop aan George Haward, Witbank.
|