-
Verkoop vir 'n Suid Afrikaanse rekordprys van R160 000 op ons laaste Mei 2010 veiling aan Johann Faber van Okahandja, Namibia
-
Reserwe Goue Beker Interras Wenner - Pretoria Skou 2009
-
Het Devlan DK07-92 geteel - 'n Goue Meriete Toekening Bul wat die Limousin Ras verteenwoordig het op die Pretoria Skou 2009
-
Teel
die drie diere wat die 'Vaar Groep van Drie Toekenning' ontvang het by die Pretoria Skou 2009
-
Reserwe Nasionale Senior Kampioen Bul - Vryburg 2007
-
Reserwe Goue Beker wenner - Vryburg 2006
-
Ras Kampioen by vele skoue