Meer Oor Ons  Hoekom Limousin?  Teeldoelwitte  Genetiese Tendens   Skakels
 

 

 Foto Album   Kampioene  Devlan Veilings  Kalendar  Kontak Ons

Kliek hier vir die
Afrikaanse Weergawe

 

Hoekom Limousin?
 
  Kliek hier vir 'n video oor die Limousin ras
    
Neem Kennis:  A.g.v die grootte van die video stel ons voor dat dit afgelaai word - regs kliek op die skakel en kies Save Target As...

  • The Profit Gene - Kliek hier om meer te sien

  • Ons koeie is vroulik & vrugbaar (TKP 381 dae en OEK 30 maande)

  • Koeie produseer klein kalwers by geboorte – dit verseker ‘n beter nagrus!

  • Limousins is gehard en aanpasbaar in suurveld en weerstaan koue hoëveld winters.

  • Die basterkrag van die Limousin veroorsaak resultate in groei met goed bespierde kalwers - net wat die kommersiële teler wil hê.

  • Uitstekende voeromset en gemiddelde daaglikse groei - net wat die voerkraal wil hê.

  • Die uitslag persentasie met meer duursnit vleis en minder been wat meer profyt lewer - net wat die slagpale en handelaar wil hê.

  • Die effektiewe karkas (met geen oortollige afval-vet) wat gesond is, maer en sag - net wat die verbruiker wil hê.

 

`

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© 2006 - 2011 Devlan Limousins  |  Webblad Terme & Voorwaardes  |  Webblad ontwerp & onderhou deur 123 Internet